
FOOI STRUKTUUR
| 2022 FOOI STRUKTUUR | ||
|---|---|---|
| BEDRAG | ||
| Aansoek Fooi : Betaalbaar met aansoek – nie terugbetaalbaar nie | R400 | Eenmaal |
| Deposito: Betaalbaar as kind ‘n plek aangebied word – terugbetaalbaar met verlating – geen rente betaalbaar | R11500 | Eenmaal |
| Skoolfooie : (Middel – Gr R klasse) Betaalbaar maandeliks voor die 7de | R5650 | 11 Januarie – November |
| Skoolfooie: (Junior klasse) Betaalbaar maandeliks voor die 7de | R5790 | 11 Januarie – November |
| Beginners Skoolklerepak: Skoolsak, hoed, t-hemp en kombers | R1380 | Eenmaal |
| Skoolsak T-hemp Sweetpak Hoed Kombers |
R300 R250 R530 R180 R120 |
|
| Afslag van 3% word toegelaat as die fooie vir die jaar ten volle betaal is teen einde Februarie | ||
| Een (1) kalender maand se skriftelike kennis is ‘n vereiste, behalwe as u kind die skool aan die einde van die jaar gaan verlaat (uitsluitend Graad R), moet kennis gegee word nie later as 1 Oktober, aangesien November nie as ‘n kennismaand beskou word nie. Laat kennisgewings sal ʼn kansellasiefooi gelykstaande aan een (1) maand se skoolfooi tot gevolg sal hê en van die Deposito afgetrek word | ||
| Ongelukkig het ons nie kaartfasiliteite nie en geen tjeks word aanvaar nie. | ||

