Die stadskind kry min geleentheid om, veral kaalvoet, oor rowwe terrein te loop. Verskillende voorwerpe is in die betonblad vasgesement en kleuters word aangemoedig om kaalvoet oor hierdie blad te loop en hulle ervaring te verwoord. Die area dra by tot Kinestetiese bewustheid.
2019-12-17